Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

ATKV-Natalia Strandoord Gekose Oord

Category: Resort News | Author: ATKV Natalia Beach Resort |  Date posted:  | Impressions: 18124   138

ATKV-Natalia Strandoord - Illovo Beach, KwaZulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord

ATKV-Natalia is die perfekte strand vakansie bestemming vir enige kampeerder. As een van die beste, bekostigbaarste 4-ster gegradeerde woonwaparke aan die Suidkus van KZN, bied Natalia kampeer entoesiaste net wat hul nodig het: Twee goed versorgde kampeer terreine met 106 staanplekke, elk met elektrisiteit, water en DSTV punte. Meeste staanplekke het ook plaveisel, en van die terras staanplekke geniet heerlike see aansig, terwyl die onderste park meer beskut is teen die elemente. Fasiliteite op die oord sluit in: Verhitte swembad, winkel, restaurant, mini-gholf, glybaan en springmatte.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

ATKV Natalia Beach Resort
031 916 4545
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News