Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Bass Lake Country Lodge Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Bass Lake Lodge |  Date posted:  | Impressions: 7415   46

Bass Lake Country Lodge - Pretoria, Gauteng
Kamp & Leef Gekose Oord

Bass Lake eksklusiewe kampering is ideaal vir gesins-wegbreke, gekombineer met ‘n rustige buitelug ervaring en puik dienste. Geriewe sluit groot kamp-staanplekke, braai en ontspannings gebiede, as ook ablusie geriewe in. Saterdae is daar ‘n trekkerrit waarna daar verskeie speletjies vir die kinders aangebied word. Keer terug na die natuur! ‘n Werklik toweragtige plek wat u sal laat wegkom van u gewone probleme. Sorgvrye kampering, met baie spasie, uitstekende geleenthede vir stap en die pragtige boswêreld digby.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Bass Lake Lodge
012 735 1650
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News