
Caravan Academy now has a new & improved mobile responsive website. View their products from your mobile device today without any hassle...
Bushbaby Lodge - Hluhluwe, Kwazulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord
Bushbaby Lodge & Kampering is pragtig in ‘n tropiese tuin geleë, die ideale wegbreekplek in die hart van die Olifantskus. Kampeer onder die skaduryke inheemse bome by een van ons woonwa/kampeerplekke, of bly in een van ons self/volsorgkajuite, of berghutte met eie badkamers. Word wakker terwyl die rooibokke buite u blyplek wei of neem ‘n wandeling op ons eiendom om na die wildebeeste, njalas en kwaggas te kyk.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.