Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

De Bakke Santos Gekose Oord

Category: Resort News | Author: De Bakke Santos |  Date posted:  | Impressions: 21392   152

De Bakke Santos - Mosselbaai, Wes-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

Danksy toegang tot ‘n Blouvlagstrand, is De Bakke Santos perfek geplaas om die meeste genot uit jou vakansie op die Tuinroete te put. Verken die juweel van die Tuinroete danksy De Bakke Santos se uitmuntende ligging. Dae op die strand is die beste manier om met jou familie tyd te verwyl. Daar’s ook vermaak te kies en te keur in Mosselbaai: inkopiesentrums, flieks, restaurante en ’n gholfbaan sal jou besig hou. Vir ’n tikkie geskiedenis, besoek die hawe en St. Blaize Vuurtoring, of kyk hoe jy vaar by die Garden Route Casino. Jy kan kies tussen 46 stylvolle selfsorg strandchalets, ten volle gerenoveer. Die chalets het 1, 2 of 3 slaapkamers met private stoepe en gedeelde buite-braaifasiliteite. Daar’s als wat jy nodig het vir ’n selfsorgvakansie in die chalets, met ’n stort, en die kombuis is toegerus met al die basiese toestelle. Daar is ook 378 kamp- en karavaan-staanplekke en die gedeelde badkamers pronk as van die mees uitmuntende fasiliteite ooit. Vir jou gemoedsrus is daar 24-uur sekuriteit asook gratis
parkeerplek.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

De Bakke Santos
044 691 2915
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News