Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Marakele Nasionale Park Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Marakele National Park, Bontle Campsite - SanParks |  Date posted:  | Impressions: 10501   104

Marakele Nasionale Park - Thabazimbi, Limpopo
Kamp & Leef Gekose Oord

Die Marakele Nasionale Park is in die hart van die Waterberg geleë. Die Park word gekenmerk deur kontrasterende, magtige bergreekse, grasbedekte heuwels en diep valleie. Al die grootwild-spesies, vanaf die olifant en renosters, tot die groot katte, kom hier voor. Ook ‘n verstommende verskeidenheid voëls - wat die grootste kolonie in die wêreld (meer as 800 broeipare), van die bedreigde Kaapse aasvoël, insluit. Vermake sluit in: voël-kyk, wild-besigtiging en gidsbegeleide staptoere.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Marakele National Park, Bontle Campsite - SanParks
033 326 1370
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News