Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Mbotyi Kampterrein Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Mbotyi Campsite |  Date posted:  | Impressions: 14472   51

Mbotyi Kampterrein - Mbotyi, Oos-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

‘n Hartlike verwelkoming wag vir u by die Mbotyi Gemeenskapkamp in die klein tropiese dorpie in Pondoland. Die gebied is ‘n natuurliefhebber se paradys met pragtige strande, ontelbare, asemrowende watervalle, inheemse woude en warm, vriendelike mense. ‘n Avontuur wag vir u om elke draai, soos swem onder die watervalle, perdritte op die strand en die genotvolle rustigheid van landelike Afrika.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Mbotyi Campsite
039 253 7201
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News