Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Rendezvous Karavaanpark Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Rendezvous Caravan Park |  Date posted:  | Impressions: 29705   141

Rendezvous Karavaanpark - Kwelera, Eastern Cape
Kamp & Leef Gekose Oord

Geleë op die rand van die pragtige Cintsa Bay, ‘n klipgooi vanaf die strand; met elke staanplek tussen die pragtige bome gevestig om aan jou privaatheid te verskaf. 26 Staanplekke het individuele en privaat braai geriewe, elektrisiteit, ablusie- en buite opwas fasiliteite. Rendezvous karavaanpark bied die volgende geriewe aan vriende en gaste: Gebruik van die oord fasilitieite soos die gemeenskaplike wassery, swembad,  vermaakikheids area, springmat en speelgrond. Die uitgestrekte strand bied aan oud en jonk ‘n gety swembad, ongelooflike strande, rotspoele en fantastiese visvang geleenthede.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Rendezvous Caravan Park
043 734 3317
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News