Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Vroulief Fees Buffelspoort

Category: Resort News | Author: ATKV Buffelspoort Holiday Resort |  Date posted:  | Impressions: 63245   236

Vroulief Fees Buffelspoort

PROGRAM

Donderdag 7 Mei 2020
19:00 - Verwelkoming met ‘n glasie Du Toitskloof wyn - Buffelsaal
19:30 - Dowwe Dolla “Girl Pow(d)er” - Buffelsaal

Vrydag 8 Mei 2020
09:00 - Armand Aucamp “Kook Kaal” demonstrasie - Buffelsaal
10:30 - Du Toitskloof wyn proe deur Ed Beukes - Buffelsaal
15:00 - Marion Holm se nuutste toneel “Marion Holm” - Buffelsaal
18:30 - Pienk Piekniek. Pak jou mandjie en dra iets pienk - Buffelspark
19:00 - Dis tyd vir partytjie saam met Brendan Peyper - Buffelspark

Saterdag 9 Mei 2020
08:15 - Glam Guru registrasie en geskenkies - Buffelsaal
09:00 - Glam Guru “Roadshow” met Hannon - Buffelsaal
15:00 - Cindy Swanepoel gesels oor Dankbaarheid - Buffelsaal
17:30 - Bring & Braai met gratis paptert - Buffelspark
19:00 - Trek aan jou ”cowgirl” uitrusting. Die Campbells - Buffelspark

 

ATKV Buffelspoort Holiday Resort
+27 14 572 1000
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News